Moment-van-wysheid

Soms gesels mens mos met iemand & spreek iets uit wat jou verbaas oor jou eie wysheid & insig... dít moet die Heilige Gees wees! Wat ñ voorreg om te besef jy is wél ñ instrument... vandag se waarheid...

Die BELANGRIKSTE ding (wat ek by Susanne geleer & vir myself uitgefigure het) is: ons fokus HOPELOOS te veel op d RESULTAAT & mis dan die belangrikheid & genot vd PROSES. Sommige kinders hou van teken, ander nie... sommige van puzzles & ander nie. Sommige praat goed, sommige is musikaal... sommige hou v blokkies bou... dis mar soos jyself... jou passie hou maklik jou aandag & deursettingsvermoë maar ander goed nie. En later verander dit ook... kinders volg mos ons voorbeeld & ontwikkel hul eie persoonlikheid al die pad.



Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Geld wat stom is...

...soos 'n Koning Rooibekkie...

Die identiteit stryd...