Liefdestale in kinderdialek!
“Every child (like every adult) expresses and receives love best through one of five communication styles.” We want to express unconditional love in each of these ways, of course. But just like each child has a different personality, they also have a unique love language. Figuring it out can make a huge difference..." Gary Chapman and Ross Campbell - The Five Love Languages Dis nou al ñ hele rukkie dat ek al meer herhinner word aan die vyf liefdestale... soos dit vertaal is in (onder andere) Afrikaans. En toe ek hierdie artikel lees, het ek besef ek moet nou skryf wat ek wil skryf... Lank terug... toe ek baie tyd gehad het en dit (gelukkig) goed gebruik het, het ek die boek gelees waaroor almal gepraat het. Ek het ook al ñ paar keer die vraelys gedoen om my Liefdestaal te bepaal en elke keer was dit anders, want kyk... dit gaan mos maar oor "tanks"... daar is vyf (en alhoewel my man nog nie sy Vyf Liefdestale boek oopgemaak het, wat ek vir hom 3 Kers...